|
NUUSVRYSTELLINGS
|
SPIRITO SLUIT SUIDOOSTERFEES SE 10-JARIGE VIERINGE AF |
|
|
|
|
1 Januarie 2013
SPIRITO, unieke musiekproduksie van die ATKV, sluit Suidoosterfees se 10-jarige vieringe af
Die Suidoosterfees wat vanjaar 10 jaar oud is, word op ’n besondere manier afgesluit met die aanbied van SPIRITO, ’n unieke musiekproduksie gebaseer op Amerikaanse spirituals, vermeng met Afrikaans, Kaaps-Maleis en Afrika-klanke.
Die stemme van die Kaapse soprane, Zanne Stapelberg, Minette du Toit-Pearce en Vanessa Tait-Jones word gekombineer met die bekende Tygerberg Kinderkoor onder leiding van Hennie Loock, en die stemme en orkes van die Solms Delta-wynlandgoed onder leiding van die Springbok Nude Girls se Adriaan Brand.
Lees meer
ENGLISH PRESS RELEASE
1 January 2013
SPIRITO, ATKV’s unique music production, brings the Suidoosterfees’ 10 years anniversary to an end
The Suidoosterfees’ 10 years celebrations will come to a close with the unique production SPIRITO, a musical production based on American Spirituals combined with Afrikaans, Cape Malay and African music. The heavenly voices of Capetonian sopranos Zanne Stapelberg, Minette du Toit-Pearce and Vanessa Tait-Jones will be joined by the well-known Tygerberg Childrens’ Choir, conducted by Hennie Loock, as well as the choir and band of the Solms Delta Wine Estate, directed by Springbok Nude Girls’ member, Adriaan Brand. The audience can look forward to beautiful arrangements and renditions of Steal away, I believe/Ave Maria, Elijah Rock and Wonder bo Wonder, amongst others.
Read more |
|
|
TYGERBERG-KINDERKOOR IS ANIMATO-WENNERS |
|
|
|
|

Kliek op die advertensie vir 'n groter weergawe! |
|
LANDSWYE PROVINSIALE KORE SING TEEN MEKAAR! |
|
|
Op Vrydag, 23 Julie 2010 het die ATKV-Animato Finaal plaasgevind by die ZK Matthews Great Hall, Unisa in Pretoria.
Uitdunrondes is landswyd in Mei en Juniemaand gehou en die volgende kore het deurgedring na die finaal:
- Suid-Kaap Kinderkoor
- Ekurhuleni Kinderkoor
- Cantare Kinderkoor uit Suid-Gauteng
- Harmonia Meisieskoor uit Gauteng
- Kensington Choral Girl’s Choir uit Kaapstad
- Cota Youth Choir van Windhoek, Namibië.
Volle Artikel Hier |
|
|
|
|
|
|
|
|