|
NUUTSTE NUUS
|
Kriteria vir 2013 nou beskikbaar!
Eerste rondes: Julie en Augustus 2013
Finaal: 22 September 2013 in Gauteng
Sluitingsdatum vir inskrywings: 28 Maart 2013
GOEIE NUUS: Kerkkore kan ook nou vir Animato inskryf! |
|
|
ATKV-ANIMATO NASIONALE FINAAL OP 30 SEPTEMBER TE HUGO LAMBRECHT OUDITORIUM, PAROW
UITSLAE: BESTE KAMERKOOR: Femme Vocale Dameskoor van Namibië
BESTE KINDERKOOR: Tygerberg Kinderkoor van die Wes-Kaap
JEUGKORE: Beste Voorgeskrewe werk: Mpumalanga Jeugkoor Beste Afrika werk: UCT Universiteitskoor Beste Klasieke werk: Kensington Girls’ Chorale Beste Kontemporêre werk: Cota Jeugkoor
ALGEHELE WENNER UIT DIE JEUGKOORAFDELING: Kensington Girls’ Chorale van Wes-Kaap
ALGEHELE NASIONALE WENNERS: Tygerberg Kinderkoor van Kaapstad met Hennie Loock as koorleier.
Vir meer foto's, klik hier |
|
JEUGKOOR IS ATKV SE GROOT WENNER |
|
|

Kliek op die advertensie vir 'n groter weergawe! |
|
|
|
|
|
|
|
|