ATKV
-
TUIS
OOR ATKV-PROJEKTE
PROJEKORGANISEERDERS
PROJEK KALENDER
KONTAK ONS
 
NUUTSTE NUUS
UITSLAE 2013 PDF Afdruk E-pos

Uitslae van die leerders wat deurdring na die semi-finale ronde:

cialis online herecialis online viagra online buy brand cialis
argaiv1191

NELSPRUIT, MPUMALANGA (Hoërskool Nelspruit)
GAUTENG-NOORD (Hoërskool Menlopark)
WES-KAAP (Laerskool De Kuilen)
WES-KAAP (Hoërskool Parel Vallei)
WES-KAAP (Lutzville)
OOS-KAAP (Hoërskool Framesby)
SUID-KAAP (Hoërskool Outeniqua)
NOORDWES (Hoërskool Rustenburg)
MPUMALANGA (Hoërskool Genl Hertzog)
KWAZULU-NATAL (Hoërskool Pionier)
VRYSTAAT (Kroonheuwel Primêr)
SUID-GAUTENG (Laerskool Suikerbos)
LIMPOPO (Pietersburg)
KWAZULU-NATAL (Richardsbaai)
WES-GAUTENG (Helpmekaar)
NOORDWES (Laerskole by Hoërskool Rustenburg)
LIMPOPO (Warmbad)
VRYSTAAT (Bloemfontein)
NOORD-KAAP (Kakamas)
NOORD-KAAP (Kimberley)
GAUTENG-OOS (Leeuwenhof Akademie)

ADDISIONELE TAAL

GAUTENG (Hoërskool Sutherland)
 
REDENAARS STANDPUNT PDF Afdruk E-pos

Die ATKV het geen persone of instansies in diens /ooreenkoms / affiliaal wat toesprake skryf en verkoop nie.

Tans word die naam 'ATKV' gekoppel aan webbladsye waar bemarking gedoen word dat toesprake volgens ATKV-riglyne gedoen word. Dit is ʼn eie inisiatief en word nie deur die ATKV of ATKV-Redenaars ondersteun nie.

ʼn Gekoopte toespraak word op eie risiko gekoop/gebruik en staan die kans dat dieselfde toespraak deur 'n ander deelnemer gelewer kan word. Wanneer kinders aan die ATKV-Redenaarskompetisie met gedupliseerde toesprake deelneem kan dit lei tot diskwalifikasie. ATKV-Redenaars moedig deelnemers aan om hul eie werk te doen en dus onder andere hul navorsingsvaardighede te ontwikkel.

 
DATUMS 2013 PDF Afdruk E-pos

 

Redenaars finaal vind plaas op 15 en 16 Augustus 2013 by ATKV-Hartenbos

 
TEMAS 2013 PDF Afdruk E-pos
Graad 1 - 3 Graad 4 - 5 Graad 6 - 7



Familie Omgewing Geld
Eet Praat Skryf
Speelgoed Ryk Dakke



Graad 8 - 9 Graad 10 - 12
Huistaal, EAT en TAT Huistaal, EAT en TAT



Taal Netwerke
Toeskouers Vlieg
Lig Doolhof

 

INSKYWINGSLUITINGSDATUM 15 FEBRUARIE 2013
INSKRYWINGSGELD 2013 R160 p/p
LAAT INSKRYWINGS R200

GEEN INSKRYWINGS WORD AANVAAR NA 28 FEBRUARIE 2013!


VERPLIGTE OPVOLGKURSUS VIR ALLE REDENAARS EN DEBATSKURSUSSE ASB

Alle beoordelaars moet voor einde 2013 ‘n volledige opvolg/opskerpkursus doen en ontvang ’n nuwe geakkrediteerde nommer. Nuwe kursusse geldig vanaf Januarie 2012. Hou asb die webwerf dop vir kursusse wat in jou omgewing aangebied word. Daar word reeds kursusse in Kaapstad en Bloemfontein aangebied.

Enige navrae:

Lizelle van Staden - Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Melanie Marais - Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 
REDENAARS-BEOORDELAARSKURSUSSE Afdruk

DATUM: Maandag, 25 Maart 2013
TYD: 14:30 tot 17:.30 (19:00)
PLEK:
Walvisbaai Privaat Hoërskool
KURSUSFOOI: R140 pp (R100 vir studente/leerders)

Vir meer inligting, kliek hier

 

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *


DATUM: Woensdag, 27 Maart 2013
TYD: 14:30 tot 17:.30 (19:00)
PLEK:
Hoërskool Windhoek
KURSUSFOOI: R140 pp (R100 vir studente/leerders)

Vir meer inligting, kliek hier

 

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *


 
NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afdruk

Die ATKV-Redenaarskompetisie vereis 'n oorredende en beredeneerde toespraak. Die hoofdoel is nie die oordra van kennis aan die gehoor nie, maar om die gehoor tot die standpunt wat die spreker stel te beïnvloed en te oorreed.

Deelnemers moet eie toesprake voorberei en mag nie gepubliseerde artikels woordeliks aanhaal nie. Die lewering van gekoopte en gepubliseerde toesprake kan tot diskwalifikasie lei. (vir meer reëls sien die BROSJURE onder SPYSKAART).

Vanaf graad 6, lewer alle deelnemers 'n voorbereide en onvoorbereide toespraak vanaf die eerste uitdunronde. (lees asseblief die BROSJURE vir meer inligting).

 
HANDLEIDING VIR DIE SKRYF VAN TOESPRAKE Afdruk

Die ATKV verkoop ’n handleiding vir die skryf en lewer van ’n toespraak.
Die beoordelaarstate het verander.
Laai asb die beoordelaarstate,
Bylaag 7a: Graad 1 – 3;
Bylaag7b: Graad 4 – 5 en alle tweede addisionele taal en
Bylaag7c: Hoërskole, Eerste Addisionele Taal en en Onvoorbereid vanaf die webwerf en kyk daarna.

Indien u belangstel om een aan te skaf, betaal asseblief R60 in by:

ABSA, ATKV
Rekeningnommer:     017 016 67 28
Takkode:                   632005
Verwysing:               ATKV-Redenaarshandleiding

Faks die bewys van betaling saam met die bestelvorm waarop U NAAM, VAN, POSADRES en SELFOONNOMMER verskyn aan Melanie Marais – faksnommer: 011 919 0203.
Sodra ons u bewys van betaling en besonderhede ontvang, sal die ATKV die handleiding pos.

Bestelvorm